Stacey Dash

Stacey Dash
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Stacey Lauretta Dash
Geboorte 20 Januarie 1967 (1967-01-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stacey Dash (gebore 20 Januarie 1967) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moving (1988), Mo' Money (1992), Renaissance Man (1994), en Clueless (1995).


Developed by StudentB